1 Samuel 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het by Mispa bymekaargekom, water geskep en dit voor die Here uitgegiet. Op daardie dag het hulle gevas en daar het hulle bely: “Ons het teen die Here gesondig.”Samuel het die Israeliete in Mispa onderrig oor wat reg en verkeerd is.

1 Samuel 7

1 Samuel 7:1-13