1 Samuel 6:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het boodskappers gestuur na die inwoners van Kirjat-Jearim toe om te sê: “Die Filistyne het die ark van die Here teruggebring. Kom vat dit na julle toe.”

1 Samuel 6

1 Samuel 6:11-21