1 Samuel 6:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die Here het die inwoners van Bet-Semes getref omdat hulle die ark bekyk het. Hy het sewentig man onder hulle laat sterf. Toe het hulle gerou omdat die Here hulle so swaar getref het.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:16-21