1 Samuel 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wa het tot by die grond van Josua van Bet-Semes gekom en daar gaan staan. Dáár was 'n groot klip. Hulle het die hout van die wa stukkend gekap en die koeie as brandoffer aan die Here geoffer.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:9-17