1 Samuel 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het hulle die ark van God weggestuur na Ekron toe. Toe die ark van God in Ekron kom, het die Ekronners geskreeu: “Hulle het die ark van die God van Israel na ons toe gebring om ons en ons mense dood te maak.”

1 Samuel 5

1 Samuel 5:4-11