1 Samuel 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Benjaminiet het van die slagveld af gehardloop en dieselfde dag nog in Silo aangekom. Sy klere was geskeur, en daar was grond op sy kop.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:2-18