1 Samuel 31:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete wat oorkant die laagte en oorkant die Jordaan gewoon het, het gesien dat die manskappe gevlug het en dat Saul en sy seuns dood is. Hulle het toe die stede verlaat en ook gevlug, en die Filistyne het die stede beset en daar gaan woon.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:5-13