1 Samuel 31:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir sy wapendraer gesê: “Trek jou swaard en steek my daarmee dood dat daardie heidene nie kom en my doodsteek en in oneer laat sterf nie.”Maar sy wapendraer wou nie, want hy was baie bang. Saul vat toe self die swaard en val daarin.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:1-13