1 Samuel 30:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die twee vrouens van Dawid, Aginoam uit Jisreël, en Abigajil die weduwee van Nabal die Karmeliet, was ook as gevangenes weggevoer.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:2-14