1 Samuel 30:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het hulle gelei, en toe hulle weer sien, lê die bende oor die hele gebied versprei, en hulle eet en drink en vier fees met die hele groot buit wat hulle uit die gebied van die Filistyne en van Juda gebring het.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:15-26