1 Samuel 30:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe gee hulle hom 'n stukkie gedroogde vye en twee trossies rosyntjies en nadat hy dit geëet het, het hy weer reggekom, want hy het drie dae en nagte nie kos geëet of water gedrink nie.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:4-15