1 Samuel 30:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid self en vier honderd man het die agtervolging voortgesit, en twee honderd man wat te moeg was om Besorspruit deur te gaan, het agtergebly.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:6-17