1 Samuel 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het weer na Samuel geroep, en hy het opgestaan, na Eli toe gegaan en gesê: “Hier is ek, want u het my geroep.”Toe sê Eli: “My seun, ek het nie geroep nie! Gaan lê maar weer.”

1 Samuel 3

1 Samuel 3:3-13