1 Samuel 29:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Akis het geantwoord en Dawid verseker: “Ek is oortuig dat jy so opreg is as 'n boodskapper van die gode. Dis net dat die leiers van die Filistyne gesê het: ‘Hy mag nie saam met ons in die oorlog optrek nie.’

1 Samuel 29

1 Samuel 29:3-11