1 Samuel 28:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die koning het vir haar gesê: “Moenie bang wees nie. Wat sien jy?” en die vrou sê vir Saul: “Ek sien 'n wese uit 'n ander wêreld opkom uit die aarde.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:12-15