1 Samuel 27:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het vir Akis gesê: “As u my goedgesind is, gee my dan 'n plek in een van u buitedorpe sodat ek daar kan woon. Waarom moet ek saam met u in die koninklike stad woon?”

1 Samuel 27

1 Samuel 27:1-12