Dawid het geen man of vrou laat lewe om na Gat toe te bring nie, want hy het gedink: anders verklik hulle ons en sê: “Dit is wat Dawid gedoen het.”Dit het hy gedoen so lank hy op die platteland by die Filistyne gewoon het.