1 Samuel 26:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Dawid het vir Abisai gesê: “Jy moet hom nie om die lewe bring nie, want wie sal sy hand oplig teen die gesalfde van die Here en nog onskuldig wees?”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:5-10