1 Samuel 26:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het vir Dawid gesê: “Mag dit goed gaan met jou, my seun, Dawid. Jy sal van krag tot krag gaan en beslis ook die oorhand kry.”Daarna het Dawid sy koers ingeslaan, en Saul het omgedraai huis toe.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:16-25