1 Samuel 26:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die Here elkeen volgens sy geregtigheid en trou beloon, want die Here het u vandag in my mag gegee. Maar ek was nie bereid om my hand te lig teen die gesalfde van die Here nie.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:17-25