1 Samuel 26:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Saul het gesê: “Ek het 'n fout gemaak. Kom terug, my seun, Dawid, want ek sal nie meer verkeerd teenoor jou optree nie omdat jy vandag my lewe gespaar het. Ja regtig, ek het dwaas opgetree en 'n growwe fout gemaak.”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:11-22