1 Samuel 25:43-44 Afrikaans 1983 (AFR83)

43. Dawid was reeds met Aginoam uit Jisreël getroud. Hy het nou twee vrouens gehad.

44. Saul het sy dogter Mikal, die vrou van Dawid, aan Palti die seun van Lajis uit Gallim gegee.

1 Samuel 25