1 Samuel 25:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manne van Dawid het by Abigajil die Karmeliet gekom en vir haar gesê: “Dawid het ons na u toe gestuur om u as vrou vir hom te neem.”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:35-44