1 Samuel 25:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die naam van die man was Nabal en die naam van sy vrou Abigajil. Die vrou het 'n goeie verstand gehad en sy was mooi, maar die man was 'n regte korrelkop en onbeskof. Hy was 'n Kalebiet.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:1-7