1 Samuel 25:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

En sou daar iemand opstaan om u te agtervolg en u te probeer doodmaak, mag die lewe van Meneer dan by die Here, u God, veilig wees saam met die lewendes. Maar mag die lewe van u vyande weggeslinger word soos 'n klip uit 'n slingervel.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:22-39