1 Samuel 25:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Meneer, so seker as die Here leef en so seker as wat u self leef, dit is die Here wat gekeer het dat u bloed vergiet en die reg in u eie hande neem. Mag dit met u vyande gaan soos dit met Nabal sal gaan en met almal wat u ondergang soek.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:25-27