1 Samuel 25:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abigajil het gou twee honderd brode, twee kruike wyn, vyf gaargemaakte skape, vyf emmer gebraaide koring, honderd trosse rosyntjies en twee honderd koeke gedroogde vye gevat en op donkies gelaai.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:17-27