1 Samuel 25:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die jong manne van Dawid het net daar in hulle spore omgedraai en teruggegaan. Hulle het alles wat Nabal gesê het, vir Dawid gaan vertel.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:3-19