Samuel is oorlede, en die hele Israel het bymekaargekom en oor hom gerou. Hulle het hom begrawe by sy huis in Rama.Dawid het klaargemaak en na die Paranwoestyn toe getrek.