1 Samuel 24:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het ook klaargemaak en uit die grot uitgegaan. Hy het agter Saul aan geroep: “U Majesteit, die Koning!” Toe Saul omkyk, het Dawid gekniel en diep gebuig.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:6-13