1 Samuel 23:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het opgehou om Dawid te agtervolg en het die Filistyne tegemoet gegaan. Daarom noem hulle die plek Skeidingsrant.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:27-28