1 Samuel 23:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan dan nou, stel weer vas waar Dawid is, kyk goed en verken die plek: waar sy spore is en wie hom daar gesien het, want iemand het vir my gesê hy is baie uitgeslape.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:15-25