1 Samuel 23:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het die Here geraadpleeg: “Sal ek optrek en hierdie klomp Filistyne verslaan?”Die Here het vir Dawid geantwoord: “Trek op en verslaan die Filistyne en bevry Keïla.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-4