1 Samuel 23:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, want my pa sal jou nie in die hande kry nie. Jy sal koning word oor Israel, en ek sal onder jou staan. Selfs my pa weet dat dit so is.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:12-18