1 Samuel 23:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sal die regeerders van Keïla my aan hom uitlewer? Sal Saul optrek soos ek verneem het? Here, God van Israel, lig my tog in.”En die Here antwoord: “Ja, hy sal optrek.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:5-14