1 Samuel 22:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die profeet Gad het vir Dawid gesê: “Jy mag nie in die skuiling bly nie. Trek weg en gaan na Juda toe.”Dawid het toe na die Geretbos toe gegaan.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-8