1 Samuel 22:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het elkeen wat in die moeilikheid was, en elkeen wat 'n skuldeiser gehad het, en elkeen wat verbitterd was, by hom aangesluit, en hy het hulle leier geword. Daar was ongeveer vier honderd man by hom.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-10