1 Samuel 22:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Agimelek het die koning geantwoord: “Maar wie van al u amptenare is so betroubaar soos Dawid, die skoonseun van die koning? Hy is die hoof van u lyfwag en geniet hoë aansien in u huis.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:4-19