1 Samuel 21:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester het hom geantwoord: “Die swaard van Goliat die Filistyn, vir wie u in die dal by die groot boom verslaan het, is hier, toegedraai in 'n mantel agter die skouerkleed. Vat dit vir u as u wil, want in hierdie plek is daar niks behalwe hierdie een nie.”En Dawid sê: “Daar is nie nog so een nie. Gee dit vir my.”

1 Samuel 21

1 Samuel 21:4-15