1 Samuel 21:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het in Nob by die priester Agimelek gekom. Agimelek het Dawid ontsteld tegemoet gegaan en gevra: “Waarom is u alleen? Waarom is daar niemand by u nie?”

1 Samuel 21

1 Samuel 21:1-10