1 Samuel 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid sê toe vir Jonatan: “Môre is dit nuwemaan, en ek móét saam met die koning aansit om te eet. Maar laat my gaan dat ek in die veld kan wegkruip tot die derde aand.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-13