1 Samuel 20:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jonatan het weer agter hom aan geroep: “Maak gou! Vinnig! Moenie tyd mors nie!”Die slaaf het toe die pyl opgetel en na Jonatan toe gekom.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:28-41