1 Samuel 20:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir sy slaaf gesê: “Hardloop, gaan haal die pyle wat ek afskiet.”Die slaaf het gehardloop en Jonatan het die pyl by hom verby geskiet.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:29-41