1 Samuel 20:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Saul hom bloedig vererg vir Jonatan en gesê: “Jou rebelse ellendeling! Jy verkies mos die seun van Isai tot jou eie skande en tot skande van jou ma wat jou in die wêreld gebring het.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:23-36