1 Samuel 20:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende dag van die nuwemaan, die tweede dag, is Dawid se leë plek weer opgemerk.Saul vra toe vir sy seun Jonatan: “Waarom het die seun van Isai gister en vandag nie na die maaltyd toe gekom nie?”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:25-32