1 Samuel 20:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal ek my slaaf stuur: ‘Gaan soek die pyle.’ As ek uitdruklik vir hom sê: ‘Kyk, die pyle is duskant jou; tel hulle op en kom!’ is jy veilig en so seker as die Here leef, daar is dan geen gevaar nie.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:14-29