1 Samuel 2:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

En wat met jou twee seuns Hofni en Pinehas sal gebeur, sal vir jou die teken wees: op dieselfde dag sal hulle albei sterf.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:31-36