1 Samuel 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan het Eli vir Elkana en sy vrou geseën en gesê: “Mag die Here jou uit hierdie vrou 'n nageslag gee in die plek van die seun wat van die Here afgesmeek is.”Daarna is hulle weer huis toe.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:14-27