1 Samuel 2:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. En Hanna het gebid:“Ek jubel in die Here,ek is sterk in die Here.Ek lag my vyande uit,ek is bly oor die uitkoms wat U gegee het.

2. Daar is geen heilige soos die Here nie,buiten U is daar nie een nie,daar is geen rots soos ons God nie.

1 Samuel 2