1 Samuel 19:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het sy lewe gewaag en die Filistyn verslaan dié keer toe die Here die groot uitkoms vir die hele Israel bewerk het. U het dit gesien en u was self bly. Waarom sal u sonde doen oor 'n onskuldige man en vir Dawid sonder rede doodmaak?”

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-14